Jacqueline en Dudley Huweliksdag

Dit is ’n winderige Saterdagmiddag; die suidwestewind spuit die wit skuim van die branders a f en verskaf’n perfekte sproei-effek van die kleinerige middel-branders, wat vir almal wys waarheen die wind gaan..

Wat oorspronklik ’n strandtroue sou wees, het nou verskuif na ’n troue op die terrasse wat oor die strand uitkyk. Die tente gaan aan die gaste beskutting bied teen die reën en die sterk wind wat voorspel is.

Die moontlikheid om die seremonie-area te verskuif is iets wat ons nog altyd as noodsaaklik beskou het by die Laughing Forest se strandtrou-venue. Die weer is onvoorspelbaar, maar ’n plan B moet altyd op die tafel wees.

Jacqueline, Dudley en die familie is al vir die afgelope vier dae hier by ons in Elysium, by wat ons plaaslike mense die  “Goudkus” noem. Gedurende hierdie 4 dae was daar twee troue’s. Hulle het dus ’n goeie idee van wat om te verwag.

Dit is ’n klein en intieme troue waar Debbie weer die meeste van die dienste hanteer.

Hulle keuse van voorgereg, wat onder andere sushi insluit, was ’n slim besluit aangesien dit warm is hier in Desember, en iets koel en lig gaan goed af. Die ligblou tema pas mooi by die kleur van die see vandag, en die blomversierings het die ontspanningsarea in ’n feestelike atmosfeer omskep. DJ Riaan gaan vanaand vir die musiek en stemming sorg.

Jacqueline en Dudley is op die punt om hul halfvolle glase van liefde en mededeelsaamheid deur mekaar te laat vul. Ons is bevoorreg om hierdie oomblik saam met hulle te kon deel en wens hulle alles van die beste toe vir die toekoms, van die hele Laughing Forest-span.

AMPTEENDE: Dianne Visser

FOTOGRAAF: Kal. Berrylicious Durban

DJ: Riaan Britz

DEKOR: THE LAUGHING FOREST

It’s a windy Saturday afternoon, the south westerly wind is spraying the white-water foam from the waves in a north easterly direction, creating a perfect whip spray off the smallish mid-break waves. What was going to be a wedding on the beach has now shifted to a wedding on the terraces overlooking the beach. The tented structure will give the guests shelter from the rain and the strong winds forecast.

The options to shift the ceremonial area have been something we have always felt necessary for the Laughing Forest beach wedding venue. The weather is unpredictable, but contingency must always be on the table.

Jacqueline, Dudley and the family have been here on what we call the Gold Coast for the last 4 days, right here in the Laughing Forest resort, and have witnessed at least two other weddings taking place here during that time, they have a good idea of what to expect.

This is a small and intimate wedding where Debbie is once again doing most of the services.

There choice of starter including some sushi was a wise decision as it is hot here in December and something cool and light will go down well. The light blue theme fits nicely with the color of the ocean today and the flower arrangements have lifted the recreation area into a festive vibe. DJ Riaan will be providing the vibes for tonight.

Jacqueline and Dudley are about to let their half full glasses of love and compassion be filled by each other. We are privileged to have shared this moment with them and would like to wish them everything of the very best going forward, from the entire Laughing Forest team.

MINISTER:    Dianne Visser

PHOTOGRAPHER:   Kal.  Berrylicious Durban

DJ:    Riaan Britz

DÉCOR:   THE LAUGHING FOREST